2023 Reëlings

Verblyf

Hierdie jaar hou ons Stoffels by Elgro River Lodge, geleë op ‘n draai van onverwagte skoonheid op die Vaalrivier, 30 km vanaf Potchefstroom.

Gholf

Gholf sal gespeel word by Potchefstroom Country Club op Saterdag 25 November.