STOFFELS

FAMILIE GHOLF


2023 Reëlings

DIE STOFFELS

‘N WONDERLIKE FAMILIE TRADISIE

Ons omhels met trots ons wonderlike familie gholftradisie.
Van geslag tot geslag kom ons saam om die groen velde te trotseer, ons vaardighede te verbeter en onvergeetlike oomblike te deel.

Met liefde vir die spel en verenigde gees skep ons ‘n erfenis wat ons familie vir altyd sal vereer. 

So is ons deel van ‘n roemryke golfgesin!


LEES MEER!

Kliekie vir ou kiekies >

25 jaar se Stoffels herinnerings als op een plek!


Kiekies

2023 POTCHEFSTROOM

24-25 November


2023 Reëlings

VORIGE STOFFELS WENNERS

Andrew

2023

Monique

2023

Herman

2022

Monique

2022


Muur van Roem – kom binnekort

Stuur jou fotos!

Ons kort nog heelwat fotos vir die laaste paar Stoffels Jare vanaf 2017.
Stuur gerus enige fotos en videos wat julle moontlik het aan Nellouise per email of Whatsapp, sodat ons dit kan byvoeg op die Kiekie blaaie.