2023 Beskikbare Verblyf
Hoe bespreek ek my verblyf?
Hier onder is die lys van beskikbare verblyf. Vir bespreking kan julle gerus vir Monique Whatsapp, en aandui watter kamer in belangestel word.
Sy sal dan die kamer vir julle bespreek, en ‘n verwysingsnommer aan jul gee wat gebruik kan word om betaling direk aan Elgro River lodge te maak.
Ons hoop om almal daar te sien!
Kostes:
Kamers – R 695 per nag per kamer. (Die kostes hieronder is vir die hele naweek per kamer.)
Kamer S01 – S10 het elk 3 enkel Beddens, eie badkamer en klein koffie stasie. Kamer S11 – S12 het elk 2 Beddens, badkamer en klein koffie stasie.
Kamp Staanplekke kostes is R150 per persoon per dag, en is uitgewerk op 4 per staanplek.
Owl’s Cottage: R1,895 per nag (8 mense) –
Dié kothuis spog met sy eie swembad en konferensiefasiliteit. Die Owl’s Cottage bestaan uit 4 aparte kamers, 2 badkamers, 1 aparte toilet, 1 kombuis met ‘n stoof en mikrogolf en ten volle toegerus met eetgerei, borde en glase, 1 sitkamer en eetkamer, TV met DSTV satelliet en ‘n braai-area.
Annex Kamers: R 695 per kamer per nag – Slaap 2
Agt kamers beskikbaar, elk met twee enkel beddens, eie badkamer met stort en koffie stasie
Whatsapp Monique!
Die Stalle
| Kamer / Staanplek | Koste vir naweek | Bespreek / Beskikbaar |
|---|---|---|
| S01 – 3 Bed | R 1390 | Andrew |
| S02 – 3 Bed | R 1390 | Chris |
| S03 – 3 Bed | R 1390 | Dorette |
| S04 – 3 Bed | R 1390 | Dorette |
| S05 – 3 Bed | R 1390 | Henry |
| S06 – 3 Bed | R 1390 | Oom Herman |
| S07- 3 Bed | R 1390 | Herman |
| S08 – 3 Bed | R 1390 | Mol |
| S09 – 3 Bed | R 1390 | Riaan |
| S10 – 3 Bed | R 1390 | Tania |
| S11- 2 Bed | R 1390 | Tannie Alicia |
| S12 – 2 Bed | R 1390 | Michiel |
| Staanplek 1 | R 600 (2) R 1200 (4) | Beskikbaar |
| Staanplek 2 | R 600 (2) R 1200 (4) | Beskikbaar |
| Staanplek 3 | R 600 (2) R 1200 (4) | Beskikbaar |
| Staanplek 4 | R 600 (2) R 1200 (4) | Beskikbaar |
Owl’s Cottage & Annex Kamers
| Kamer Nommer | Koste vir naweek | Bespreek / Beskikbaar |
|---|---|---|
| Owl’s Cottage – Kamer | R 948 | Oom Ben |
| Owl’s Cottage – Kamer | R 948 | Nellouise & Jacques + Rikus |
| Owl’s Cottage – Kamer | R 948 | Tannie Alta |
| Owl’s Cottage – Kamer | R 948 | Tannie Issie |
| Annex – R03 – 2 Bed | R 1390 | Ma Magda |
| Annex – R04 – 2 Bed | R 1390 | Tannie Yolanda |
| Annex – R05 – 2 Bed | R 1390 | Tannie Ina |
| Annex – R06 – 2 Bed | R 1390 | Tannie Amanda |
| Annex – R07 – 2 Bed | R 1390 | Beskikbaar |
| Annex – R08 – 2 Bed | R 1390 | Beskikbaar |
| Annex – R09 – 2 Bed | R 1390 | Beskikbaar |
| Annex – R10 – 2 Bed | R 1390 | Beskikbaar |

